Dodetempel van Ramses III

25°43′10.92″N 32°36′2.52″O / 25.7197000°N 32.6007000°O / 25.7197000; 32.6007000

Dodetempel van Ramses III
Die Dodetempel van Ramses III, uit die lug aan die oostekant. Die lang muur naaste aan die kamera is die noordoostemuur.
Die Dodetempel van Ramses III, uit die lug aan die oostekant. Die lang muur naaste aan die kamera is die noordoostemuur.
Land Vlag van Egipte Egipte
Soort Dodetempel
Streek Bo-Egipte
Geskiedenis
Kulture Antieke Egipties

Die Dodetempel van Ramses III was 'n belangrike tempel uit die Nuwe Ryk van Egipte in die Thebaanse Dodeakker aan die westeroewer van die Nyl naby Luxor. Benewens sy grootte en argitektoniese en artistieke belangrikheid, is die dodetempel veral bekend as die bron van reliëfs[1] wat die nadering en nederlaag van die Seevolke tydens die bewind van Ramses III uitbeeld.

  1. Medinet Habu deur M. Parsons

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search